Alle sensuswerkers is nou betaal

Die impak van die betalingsvertragings deur die Nasionale Statistiek-agentskap vir sy gekontrakteerde sensuswerkers was ernstig, aangesien die meerderheid van hulle werklose gegradueerdes is. ‘n Groep gefrustreerde sensusopnemers wat by die NSA-hoofkantoor was om aan te dring op betaling, sê optellers van drie streke moet nog betaal word. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die vertraage betalings.

Shimuafeni verduidelik verder dat almal nou betaal is.