Alcaraz stuur Harris huis toe

Die verdedigende kampioen Carlos Alcaraz is deur na die derde ronde van die Amerikaanse Ope in New York. In sy eerste werklike toets in die toernooi het die Spanjaard ‘n geesdriftige Suid-Afrikaner, Lloyd Harris, met 6-3, 6-1 en 7-6 geklop. Alcaraz kom nou teen die Brit Dan Evans te staan. Alcaraz sê Harris was ‘n goeie toets vir hom: