Albanese stel gesant aan teen anti-Semitisme, Islamofobie

Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, het ʼn spesiale gesant aangestel om anti-Semitisme te monitor en bekamp. Gemeenskapsgroepe het ʼn skerp toename in anti-Semitisme en Islamofobie opgemerke sedert Hamas se aanval op Israel op 7 Oktober verlede jaar, en Israel se daaropvolgende aanvalle op Gaza. Albanese sê die regsgeleerde Jillian Segal sal met gemeenskapsleiers en diskriminasie-kenners beraadslaag om die regering raad te gee: