Airlink Pumas-afrigter gee mening oor Namibiese rugby  

Die Windhoek Draught Welwitschias draf môremiddag om vier-uur op die Hage Geingob-stadion teen die Airlink Pumas uit. Die Pumas is die verdedigende Curriebeker-kampioen en is die gunstelinge om die Airlink-beker te wen. Tydens die opwarmingswedstryd Woensdagaand het hulle die Welwitschias met 43-0 verslaan. Die afrigter van die Pumas, Jimmy Stonehouse met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Hy gee sy mening oor die verskil in standaard van Namibiese en Suid-Afrikaanse rugby.