Agbiz het kommer oor welstand van vee na ongure weer in SA

Die Landbou-sakekamer het kommer uitgespreek oor vee se welsyn ná die sneeu in die Oos-Kaap, die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Wandile Sihlobo van Agbiz moedig boere aan om vee vir beesvleis, wildsvleis en suiwel te monitor. Hy waarsku oor moontlike logistieke kwessies in die vervoer van noodsaaklikhede soos melk, as gevolg van weerstoestande, maar sê assesserings is tans aan die gang: