Afrika Reisweek gee hupstoot aan toerisme

Die Stad Kaapse sê die Afrika Reisweek was ‘n groot sukses. Honderde uitstallers, sprekers en kopers het in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum saamgetrek om hul handelsmerke ten toon te stel en idees en insigte uit te ruil. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die geleentheid het die kollig laat val op Kaapstad as ‘n uitstekende plek vir konferensies en vergaderings: