AfriForum waarsku teen voortydige NVG-regulasies
AfriForum maan teen die publisering van regulasies ingevolge die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. Die organisasie wys op kommer, insluitende die hangende proklamering van die wet, deurlopende grondwetlike uitdagings en die belangrikheid van openbare raadpleging. AfriForum se veldtogbestuurder, Louis Boshoff, glo die regulasies is voortydig en kan omgekeer word indien die wet ongrondwetlik verklaar word.