AfriForum is ook boos oor gesondheidsverskering

AfriForum in Suid-Afrika sê hy is gereed om die grootste oorlog nóg teen die Nasionale Gesondheidsversekering te voer nadat die omstrede wetsontwerp die laaste ronde van parlementêre goedkeuring voltooi het. Die Nasionale Raad van Provinsies het gunste van die NGV-wetsontwerp gestem. Dit word nou aan president Cyril Ramaphosa gestuur om oorweeg en onderteken te word. Louis Boshoff van AfriForum sê Ramaphosa het ʼn grondwetlike verpligting om ʼn wet wat enige kommer by hom wek, terug te stuur om hersien te word: