Africat soek hulp, hy’t ‘n luiperd verloor

Africat en Okonjima is op soek na Kit, hulle jong luiperd wat deel vorm van die organisasie se luiperd navorsingsprogram. Kit is net onder vier jaar oud en dra ‘n nekband wat binnekort vergroot moet word. Hy is nie bang vir mense of voertuie nie en is dus in gevaar. Sven Geider van Africat vra dat almal in en om Otjiwarongo ‘n ogie oop hou.

Maar hoe verloor mens ‘n luiperd? Geider verduidelik.