Afname in insekte verg dringende ingryping

Die buurland se omgewingsminister Barbara Creecy, sê Suid-Afrika, wat die tuiste is van talle trekvoëls, erken die dringendheid om die afname in insekbevolkings te pak. Insekte speel ‘n noodsaaklike rol die oorlewing van migrerende voëlspesies want dit is ‘n noodsaaklike bron van energie. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê die onstellende afname in insekbevolkings wêreldwyd hou ‘n aansienlike gevaar vir trekvoëls in: