Afcon: Warriors amper daar, Bafana reeds gekwalifiseer

Die vermeende brandstigter van die Suid-Afrikaanse parlement, Zandile Christmas Mafe, sal ‘n 30-dae-lange sielkundige evaluering in die Fort England-psigiatriese hospitaal in die Oos-Kaap moet ondergaan. Die hoërhof in Kaapstad het die psigiaters opdrag gegee om te bepaal of sy geestestoestand of intellektuele gestremdheid hom verhinder om die hofverrigtinge te verstaan of die onregmatigheid van sy beweerde optrede te besef. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die hoof van die hospitaal moet teen Mei verslae aan die hof, die staat en die verdediging indien: