Adjunkminister van landbou besoek Noorde-streke

Die adjunkminister van landbou, Anna Shiweda, is tans op ‘n baie belangrike besoek aan die streke van Oshikoto, Oshana, Omusat- en Ohangwena wat tot 2 September sal duur. Sy sal kommunale boere en projekte besoek om onder meer landbouproduksie-insette, masjinerie en toerusting te evalueer. Jona Musheko, die hoof-woordvoerder van die ministerie, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…