Adjunkminister sê oor nasionale dokumente
Die adjunkminister van binnelandse sake Lucia Witbooi het tydens ‘n regeringsinligting-sessie besonderhede deurgegee oor hoeveel ID-dokument voorsien is en hoeveel nie afgehaal is nie. Sy sê hulle werk aan ‘n strategie om die ID’s aan te stuur.
Landsburgers sonder enige dokumente en die wat staatloos is, word ook aangespreek.