ActionSA wil in 2024 tweede grootste party wees

ActionSA se leier Herman Mashaba sê sy party is op koers om die politieke alternatief te word waarna Suid-Afrikaners so smag. Dit volg nadat die party se tussentydse senaat die naweek ‘n driedaagse strategiese beplanningsessie afgehandel het. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê hulle het besluit dié party moet ná die provinsiale en nasionale verkiesing in 2024 die land se tweede grootste party naas die ANC wees: