ActionSA reageer op dodelike naweek in buurland

ActionSA sê Suid-Afrika het in ‘n wettelose land verander waar geweldsmisdade elke dag gepleeg word. Dit volg nadat 15 mense die naweek by ‘n taverne in Soweto en vier in Pietermaritzburg vermoor is. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê die mense wat hulle lewens verloor het en hulle families kon die tragedie gespaar gebly het as die regering voorkeur gegee het aan die oppergesag van die reg en ‘n doeltreffende regstelsel ondersteun het: