ActionSA appelleer teen Kaapstad-permit vir rioolstorting in die see
ActionSA in die Wes-Kaap is geskok omdat die Departement van die Omgewing Stad Kaapstad se aansoek vir ‘n permit goedgekeur het om voort te gaan om rou riool in die see te pomp. Die permit laat die metro toe om vir ‘n verdere vyf jaar riool te pomp in Groenpunt, Kampsbaai en Houtbaai. Michelle Wasserman van ActionSA sê die party is besig om sy appèlaansoek teen die permit af te handel: