Aarto steeds in die SA-nuus
Die Konstitusionele Hof in die buurland moet nog oor die wettigheid van die Aarto-wet beslis, maar die Agentskap vir Padverkeersoortredings gaan voort met die implementering daarvan. Die agentskap hou die hofverrigtinge noukeurig dop om nakoming van enige finale uitsprake te verseker. Die Aarto-wet het ten doel om verkeers-oortredings te reguleer en ‘n strafpuntestelsel in te stel om veiliger bestuurdersgedrag te bevorder. Die uitvoerende hoof van die Padvragvereniging, Gavin Kelly, het vrae oor hoe die wet toegepas sal word: