Aansporings vir SA se geblikte leeuboere aangebied

Die ministeriële taakspan oor vrywillige uittrede-moontlikhede en -roetes uit die geblikte-leeubedryf sê bedryfsverenigings vra reeds baie lank beter wetstoepassing. Suid-Afrika het die grootste aantal leeus in aanhouding ter wêreld, en daar is tans sowat 7 800 van hulle in 348 teelgeriewe. Kam Chetty van die taakspan sê aansporings sal aan telers gebied word om die bedryf te verlaat: