Aansoek ingedien vir globale lasbriewe vir Bibi, Hamas-hoof

Die hoof aanklaer by die Internasionale Strafhof, Karim Kahn, het aan CNN bevestig dat hy aansoek doen vir internasionale lasbriewe vir leiers van beide Hamas en Israel. Onder die lasbriewe is premier Benjamin Netanyahu sowel as Hamas-hoof Yahya Sinwar. Kahn verduidelik die Hamas-aansoek.

En dan sy aansoek vir Israel se leiers.