Aanlynveiligheid van jongmense moet prioriteit wees

Die stigter van MySociaLife, Dean McCoubrey, sê die maatskappy sal volhou om klem te plaas op die noodsaaklikheid van aanlyn veiligheid vir tieners en kinders in die land. MySociaLife, die voorste opvoedingsmaatskappy wat op sosiale media fokus, word erken vir sy vindingryke program oor aanlyn veiligheid vir tieners. McCoubrey sê MySociaLife, is onlangs as Suid-Afrika se top-vyf beste beginbesighede vir die jaar aangewys: