Eerste bodvenster skep duisende werksgeleenthede – Ramokgopa

Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die eerste bodvenster het 72 152 werksgeleenthede vir Suid-Afrikaanse burgers tydens konstruksie en bedryf geskep. Ramakgopa het die jongste inligting oor die bedrywighede van onafhanklike kragverskaffers verstrek. Daar is 85 miljard Suid-Afrikaanse rand aan swartbemagtigingsgroepe toegewys. Hy sê hernubare energie het 95 500-gigawatt opgewek: