Kaza-sensus: Namibië het sowat 21 000 olifante

Die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied se belangrike olifant-sensusopname wat verlede jaar deur die Kaza-lande gedoen is, is vandag in Livingstone in Zambië bekendgestel word. Volgens die sensus het Namibië 21 000 olifante. Namibië, Angola, Botswana, Zambië en Zimbabwe is lidlande van Kaza. Die Namibiese omgewingsministerie ag die olifant-sensus word as baie belangrik. Kaza se olifant-sensusspan het tot einde Oktober verlede jaar olifante in die Namibiese gebied van Kaza in die noordooste van die land getel. Darren Potgieter, die lugsensus-koördineerder van Kaza, het die syfers bekendgemaak…