Kenner gesels oor energie-herlewing in Namibië

Namibië met sy ontluikende energiesektor is gereed om die land te omskep as ‘n belangrike rolspeler in die internasionale energie-landskap. President Hage Geingob sal as hoofspreker die openingstoespraak by die Afrika Energieweek 2023 lewer, wat van 16 tot 20 Oktober in Kaapstad, plaasvind. Geingob sal fokus op Namibië se visie van ‘n energie-herlewing. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Cons Karamata, ‘n kenner in die gebied, gepraat…

Karamata het ook oor die energie-oorgangsproses vir die pad vorentoe gesels…