Allister praat oor sy posJune 27, 2021
Rugby…Allister Coetzee Namibië se nuwe hoofafrigter het gereageer op sy aanstelling. Hy beskou sy aanstelling as ‘n nuwe tyd en‘n nuwe uitdaging. Hy is verlede week as Namibië se hoofafrigter aangewys. Coetzee die voormalige Springbokafrigter sal ook deeltyds die Italiaanse klub Rovigo afrig.