Aankondiging oor brandstofpryse volgende week

Namibiese motoriste wag in spanning vir die aankondiging van brandstofpryse vir September deur die ministerie van myne en energie. In Julie het die ministerie aangekondig dat ten spyte van die onderverhalings, beide pryse vir petrol en diesel vir Augustus onveranderd bly. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se senior skakelbeampte, Andreas Simon, gepraat oor wanneer die aankondiging gemaak sal word…