Mashaba sê veelparty-ooreenkoms en -handves is goeie nuus vir buurland

ActionSA se president Herman Mashaba sê die Nasionale Veelpartykonvensie vir Suid-Afrika is die eerste stap om Suid-Afrika van die ANC te bevry. Die sewe politieke partye het amptelik ‘n voorverkiesingsooreenkoms gesluit wat onder andere bepaal dat die grootste party die regering sal lei. Die partye sal ook die manier waarop die nasionale kabinet saamgestel word, heroorweeg. Mashaba het die partye geloof wat hulle verskille opsy gestoot het en met ‘n geskiedkundige ooreenkoms vorendag gekom het: