Amushelelo wend hom aan hooggereghof na hoërhof sy borgappèl weier
Michael Amushelelo se appèlsaak teen die weiering van borg in die landdroshof, is van die hand gewys. Hy is sedert 21 Maart agter tralies en borg is in die laerhof geweier omdat hy talle male borgvoorwaardes vir dieselfde oortreding, oortree het. Sy prokureur Kadhila Amoomo sê hulle wend hulle nou aan die hooggeregshof.