DA moet ophou kritiseer en met ‘n plan vorendag komAugust 14, 2023

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Asanda Ngoasheng beklemtoon hoe belangrik dit is vir die DA om sy fokus te verskuif van kritiek op die ANC na die aktiewe oorreding van mense om hulle te oorweeg as ‘n geloofwaardige keuse as regeerders. Ngoasheng maan dat ontevredenheid beteken nie outomaties steun vir die DA nie. Sy sê die party moet betrokke raak by ‘n robuuste en oortuigende gesprek oor hoe hy beplan om die kritieke kwessies te pak waarmee die land te doen het: