Gravity Live was ‘ongelooflik’

Die Gravity Live-toernooi wat die naweek plaasgevind het, was ‘n reuse-suskes met talle skole wat in netbal, of die Capricorn-liga, en rugby, die Standard Bank-liga deelgeneem het. Hanjo de Klerk, ‘n koördineerder en bemarker van Gravity Live, sê dit was ongelooflik.