ActionSA sê oor sy hofstryd oor partybefondsing

ActionSA sê hy is nie gekant teen die beginsel van deursigtigheid om partybefondsing bekend te maak nie. Die party is op pad hof toe om die regsgeding teen te staan, wat My Vote Counts begin het om onder meer enige bekendmaking te verwyder van die limiet op donasies wat politieke partye ontvang. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê hoewel die party saamstem met sekere elemente van die regsgeding, wil die dokumente wat die organisasie ingedien het, die omvang beperk van skenkings deur Suid-Afrikaners vir die befondsing van nuwe partye: