Whk raadsvergadering môre-namiddagJune 23, 2021
Stad Windhoek se Junie-raadsvergadering sal môre-namiddag om half-vyf plaasvind. Die publiek is gemaan om nie die vergadering by te woon nie maar eerder dit te volg van die Stad se Facebook-blad. Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek…