Hitte, brande in Europe – dis die nuwe normaal
Die hoof van die Britse Energy Climate and Intelligence-eenheid, Gareth Redmond King, sê die verwoestende veldbrande in Griekeland, gepaard met die erge hittegolwe in die Suide van Europa, sal die nuwe normaal word. Redmond King sê dit word deur klimaatsverandering en aardverwarming veroorsaak.