Dr. Hangala sê hoe om gordels stywer te trek
Namibië is nie gespaar van die styging in inflasie en rentekoerse wat die afgelope jaar en ‘n half oor die hele wêreld ervaar is nie. Dit het kommer oor huishoudelike verbruikers-dinamika laat ontstaan, gegewe die druk op besteebare inkomste. Namibiërs weet nie meer hoe om die beursies stywer toe te knyp nie. Volgens ekonome het die verswakking van huishoudelike verbruiksbesteding ‘n impak op algehele ekonomiese groei, aangesien verbruiksbesteding 78 persent van die BBP uitmaak. Bekende sakeman dr. Leake Hangala het met Kosmos 94.1 Nuus gesels wat advies gee…