Zambezi-beweging sê daar is regtig probleme met Botswana weermag

Reaksie word ontvang op kommentaar deur die Zambezi-goewerneur Lawrence Sampofu dat inwoners van sy streek steeds te bang is om die Chobe-rivier te besoek. Daar is kommer oor die Botswana weermag en Sampofu sê die ministerie van buitelandse sake moet inwoners se sekuriteit waarborg. Sinvula Mudabeti, een van die Zambezi Lives Matter-beweging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.