Dwelms wek groot kommer in Hardap-streek

Die goewerneur van die Hardap-streek, Salomon April lewer sy streeksrede. Die Hardap-streek het baie uitdagings waarvan lae reënval, swak ontwikkeling en min werksgeleenthede ‘n groot deel uitmaak. Maar, April sê die hoeveelheid dwelms wat in die streek konfiskeer word wek die grootste kommer. Bedrae beloop miljoene…