Republikeine is skynheilig

Amerikaanse President Joe Biden sê die skynheiligheid van die Republikeine is skokkend. Tydens Covid, terwyl talle kongreslede ook voordeel getrek het van die sogenaamde Paycheck Protection Programme, of PPP, is tot 70 000 Amerikaanse dollar in die lenings vergewe maar, hulle staan sy poging om 10 000 dollar in studenteskuld te vergewe, teen.