EFF gaan met die ANC praat oor grondonteieningJune 19, 2021

Die EFF in Suid-Afrika beoog om met ANC-leiers te ontmoet oor die wysiging van die Grondwet wat die weg sal baan vir onteiening sonder vergoeding. Die party het bevestig dat hy Woensdag met die top-ses leiers in die ANC gaan vergader. Die EFF se woordvoerder, Floyd Shivambu, sê hulle eis dat die staat die kuratorskap oor alle grond moet hê; dat die staat mag wieier om vergoeding vir onteiening te betaal en vir die howe om van dispute uitgesluit te word

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *