Sosial Media-dag vandag internasionaal herdenk

Dit is vandag Wêreld Sosiale Media-dag. Meer as 4 miljard mense wêreldwyd is aktief betrokke op platforms soos TikTok, Facebook en Instagram, en sosiale media het die manier waarop die wêreld kommunikeer, op ‘n omvattende manier verander. Sosiale media stel egter uitdagings, veral vir tieners. Kwessies soos verkeerde inligting en sielkundige kwessies het algemene bekommernisse geword. Die stigter van MySociaLife in die buurland, Dean McCoubrey, sê opvoeding en mentorskap moet aan tieners verskaf word om hulle te help om sosiale media verantwoordelik te gebruik: