Nog beroepe vir die verhoging vna BIG in die buurland
Die GOOD-party in Suid-Afrika stel voor die basiese inkomstetoelae moet tot 999 Suid-Afrikaanse rand verhoog word. Die party is besorgd oor die land se onvermoë om die 8 miljoen werklose burgers te ondersteun, wat sukkel om selfs basiese noodsaaklikhede te bekostig. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, glo die instelling van die verhoogde basiese inkomstetoelae sal bydrae om finansiële laste te verlig en maatskaplike welstand te bevorder: