Meatco se jaarvergadering môre by Grootfontein

Meatco hou môre sy 35ste algemene jaarvergadering. Dit vind om nege-uur die oggend op Grootfontein plaas. Registrasie vir die vergadering vind tussen half-agt en half-nege plaas. Slegs geregistreerde lede mag die vergadering bywoon. Lede sal die geleentheid hê om met die hoofde en raad oor die lewensvatbaarheid van die maatskappy te beraadslaag. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Meatco, Undamuje Hambira gepraat…