Oud-Namibiër en Kosmos-personeellid gesels oor brande in Kanada

‘n Oud-inwoner van Namibië wat in Fort McMurray in Kanada woon, sê die brande wat tans in Kanada woed, met meer as 400 wat tans voorkom, is baie erg. Daar was effe verligting in Quebec namate brandbestryders in die provinsie die oorhand in sommige gebiede gekry het, asook na reënbuie voorgekom het. Ongeveer 1 200 brandbestryders, ook van Frankryk, is ontplooi. Kosmos 94.1 se oud-werknemer, Carina van Heerde het die jongste…