Finbond-transaksie in lyn met Trustco se strategie

Die adjunk-uitvoerende hoof van die Trustco-groep, QZ van Rooyen, sê die maatskappy het ‘n strategiese besluit geneem om ‘n gedeelte van sy belegging in sy bank- en finansierings-portefeulje aan Finbond te verkoop. As deel van hierdie strategiese inisiatief sal Finbond 49 persent-eienaarskap in Trustco Finance, bekend as die Finbond-transaksie, verkry. Hierdie strategiese skuif strook met Trustco se algehele belegging-strategie en weerspieël die maatskappy se verbintenis om langtermyn beleggingsgroei aan te dryf en waarde vir sy beleggers te skep, sê Van Rooyen. Hy het Kosmos 94.1 Nuus gesels…