Nege nuwe tradisionele owerhede vra vir erkenning  

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, het die verslag van die 23ste jaarvergadering van die Raad van Tradisionele Leiers aan President Hage Geingob by Staatshuis oorhandig. Die verslag fokus op aansoeke om erkenning wat die oorweging van die President vereis, ingevolge die Wet op Tradisionele Owerhede. Sowat nege nuwe tradisionele owerhede het om erkenning aansoek gedoen. Uutoni het tydens die oorhandiging van die verslag gepraat…