Arbeidersparty dankbaar vir G7-ondersteuning aan die Oekraïne
Die leier van die Britse Arbeidersparty, sir Keir Starmer, het die ondersteuning wat die G7-lande aan die Oekraïne beloof het, verwelkom. Hy sê ‘n oorwinning in daardie land is noodsaaklik vir volhoubare vrede in Europa.