SA sakevroue sê Cyril moet aftog blaas

Die bekende Suid-Afrikaanse sakevrou, Magda Wierzycka, sê dis tyd vir President Cyril Ramaphosa om die aftog te blaas en uit sy posisie te tree. Wierzycka, die stigter en uitvoerende hoof van die beleggings-firma, Sygnia, sê Ramaphosa se gebrek aan optrede en sy stilswye, in ‘n tyd wat die land gebukkend gaan onder ‘n reeks uitdagings, berokken die land en sy internasionale reputasie onomkeerbare skade. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, deel meer…