Aanlyn-toelating vir ’24 uit die blokke uit in SA
Die DA in Gauteng het die komende aankondiging oor die aanlyn toelatingsproses vir 2024 verwelkom. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, gaan Sondag die begin en die proses van aanlyn toelatings vir graad een en graad agt aankondig. Die DA-lid Khume Ramulifho, sê ten spyte van die vertraging met die oopstel van die stelstel, sien hulle uit na ‘n gebruikersvriendelike deursigtige proses wat voogde en ouers sal toelaat om skole van hul keuse vir hul kinders te kies: