Stad Kaapstad bestee R293 miljoen aan kragopwekkers en diesel

Die Stad Kaapstad het reeds vanjaar 293 miljoen Suid-Afrikaanse rand spandeer om kragopwekkers en diesel aan te koop om so voor te berei vir die moontlikheid dat die land se kragnetwerk ineenstort. Burgemeester Geordin Hill-Lewis, sê die elektrisiteits-netwerk is tans uiters onstabiel en hy is bekommerd oor die onsekerheid wat die huidige situasie meebring. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…