LPM sê uitslae sal bepaal of hy Keetmans-stemmery aanvaar of nie

Die Verkiesingskommissie van Namibië sê dinge verloop klopdisselboom met die tussenverkiesing van die Keetmanshoop-landelike kiesafdeling terwyl die LPM sê hy hou die proses fyn dop. Daar was chaos nie naweek om die party aangevoer het dat die kommissie duplikaat-kierserskaarte uitreik om die uitslae van die stemmery te beïnvloed. Dit is nie duidelik wat die party sal doen as die uitslae bekend is nie, maar volgens die woordvoerder, Lifalaza Simataa, hang dit alles af oor hoe die stand van sake verloop.