Beurtkrag pootjie Gauteng se ekonomiese groei

Die DA in Gauteng sê beurtkrag het steeds ‘n reuse-impak op die provinsie se ekonomie, wat daartoe gelei het dat meer as 300 000 werksgeleenthede verlede jaar verlore gegaan het. Die DA-lid, Dorianne Arendse, sê volgens die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Tasneem Motara, het die land ongeveer 3 212 uur se beurtkrag gedurende 2022 ervaar vergeleke met die 1 153 uur in 2021: