Geingob vereer vir toewyding tot toerismeJune 15, 2021
Namibiese President Hage Geingob het ‘n ereprys van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie, Zurab Pololikashvili, ontvang vir sy toewyding om toerisme vir volhoubare ontwikkeling te bevorder.